"SUSSIE SOOS GEEN ANDER" sakkie
$8.75
"n Praktiese en stylvolle sakkie vir 'n spesiale sussie soos geen ander.
Die sakkie is ideaal vir grimering, persoonlike items, skryfbehoeftes, of sommer net die klein goedjies wat mens byderhand wil hou.
Perfek vir:
- 'n geskenk vir jou sussie of skoonsussie
- 'n verjaarsdag of spesiale geleentheid
'n Klein sakkie met 'n groot boodskap!
Shipping
Local
National