MaWees Vrugte van die Gees Plakkaat - Digitale Aflaai (Afrikaans)
$6.12
Help jou kinders om die Vrugte van die Gees elke dag te onthou met hierdie vrolike, kleurvolle plakkaat geinspireer deur Galasiërs 5:22.
Elke vrug beeld een van die 9 Vrugte van die Gees op 'n eenvoudige en prettige manier uit, wat dit ideaal maak vir kinders om die Bybel op 'n visuele manier te leer.
Hierdie bundel bevat:
- 1x Vrugte van die Gees-plakkaat met al 9 vrugte.
- 9x individuele plakkate, elk met een vrug, die Skrifgedeelte en 'n unieke, kleurvolle ontwerp.
Perfek vir:
- Kinderkamer
- Speelkamers
- Tuisonderrig
- Sondagskool'
- Klaskamers
'n Pragtige herinnering dat God se Gees goeie vrug in ons lewens laat groei.
Belangrik:
- Hierdie is 'n digitale produk - geen fisiese item sal versend word nie.
- Laai die lêer af en druk dit self by die huis of by 'n professionele drukker.
- Vir die beste resultate beveel ons aan dat dit op kwaliteit paper of karton gedruk word.
Neem asb kennis: Weens die aard van digitale produkte is geen omruilings, terugbetalings of kansellasies moontlik nadat die lêer afgelaai is nie.