MaWees Ons Glo Bybelstudie vir die Gesin E-Boek

$6.18
0 reviews

MaWees se GesinsBybelstudie Joernaal is nou beskikbaar in digitale formaat!  

Hierdie joernaal is:

  • 'n Interaktiewe Bybelstudie joernaal spesifiek vir gesinne met kinders tussend die ouderdom van 8 en 13 jaar.
  • 'n Wonderlike hulpbron vir gesinne om saam tyd in die Woord van God te spandeer.
  • 20 Interaktiewe sessies, gebasseer op hoekom ons glo wat ons glo.
  • Geskryf om gesprekke aan te wakker en te help met kommunikasie in die gesin.

*Slegs beskikbaar in Afrikaans

-FREE SHIPPING is automatically applied upon checkout.


$6.18