MaWees Kosblik Kaartjies - Waatlemoen (Digitaal)

$3.09
0 reviews

Stuur 'n bietjie liefde saam skool toe!

Dit is nie altyd maklik vir ons kleinspan (of selfs groter kinders) om vir lang ure weg van die huis af te wees nie.  Met die MaWees Kosblik Kaartjies herinner jy hulle deur die dag dat jy aan hulle dink.

Die waatlemoen-reeks is propvol vars, vrolike kleure en pragtige ontwerpe wat onmiddellik jou kind se dag sal ophelder!

Hierdie kaartjies is in digitale formaat, wat beteken dat jy dit oor en oor kan gebruik.  Laai die PDF bladsy af, print die kaartjies op 'n karton bladsy en knip! 


$3.09