MaWees Kosblik Kaartjies - Sokker (Digitaal)

$3.09
0 reviews

Stuur 'n bietjie liefde saam skool toe!

Dit is nie altyd maklik vir ons kleinspan (of selfs groter kinders) om vir lang ure weg van die huis af te wees nie.  Met die MaWees Kosblik Kaartjies herinner jy hulle elke dag dat jy aan hulle dink, selfs wanneer jy nie by hulle kan wees nie. 

 

Hierdie produk is beskikaar in PDF formaat, wat beteken dat jy dit oor en oor kan gebruik.  Laai die kaartjies af, print dit op harde karton en knip!


$3.09