MaWees Kosblik Kaartjies - Rugby (Digitaal)
$3.09
Stuur 'n bietjie liefde saam skool toe!
Dit is nie altyd maklik vir ons kleinspan (of selfs groter kinders) om vir lang ure weg van die huis af te wees nie. Met die MaWees Kosblik Kaartjies herinner jy elke dag jou kinders dat jy aan hulle dink, selfs al kan jy nie by hulle wees nie.
Hierdie kaartjies is in PDF formaat, wat beteken dat jy dit oor en oor kan gebruik. Laai die kaartjies af, print dit op 'n harde karton blad en knip!
Hierdie kosblik kaartjies is ook beskikaar in die volgende temas:
- Sokker
- Hartjies
- Waatlemoen
Slegs beskikbaar in Afrikaans.