MaWees Kosblik Kaartjies - Hartjies (Digitaal)

$3.09
0 reviews

Stuur 'n bietjie liefde saam skool toe!

Dit is nie altyd maklik vir ons kleinspan (of selfs groter kinders) om vir lang ure weg van die huis af te wees nie.  Met die MaWees Kosblik Kaartjies kan jy jou kinders herinner dat jy aan hulle dink, selfs as jy nie by hulle is nie.

Hierdie kaartjies is in PDF formaat, wat beteken dat jy dit oor en oor kan gebruik!  Laai die kaartjies af, print dit op harde karton papier en knip!

Hierdie kaartjies is ook beskikbaar in die volgende temas:

  • Sokker
  • Rugby
  • Waatlemoen

Neem asb kennis:

  • Hierdie produk is slegs beskikbaar in Afrikaans.
  • Omdat hierdie 'n digitale aflaaibare produk is, kan ons ongelukkig geen terugbetalings of omruilings aanbied nadat die aankoop voltooi is nie.

 


$3.09