MaWees Karnaval Weekbeplanner (PDF)
$4.64
Bring orde en vrolikheid na jou week met hierdie oulike Karnaval Weekbeplanner. Die speelse karnaval tema en helder kleure maak beplanning lekker vir kinders, tieners en volwassenes.
Hierdie digitale produk is perfek om tuis te "print" en in 'n raam, knipbord of jou lessenaar te gebruik.
Produk Besonderhede:
- Digitale PDF
- Karnaval Tema
- Weeklikse uitleg van Maandag tot Sondag
- 3 pragtige geillustreerde bladsye
- Druk soveel keer as wat jy wil vir persoonlike gebruik
- Ideaal vir die huis, klaskamer, kantoor of tuisskool
Geen fisiese produk sal versend word nie. Nadat jou betaling bevestig is, kan jy die lêer onmiddelik aflaai en begin gebruik.