MaWees Dino Weekbeplanner (PDF)

$4.64
0 reviews

Bring orde en vrolikheid na jou week met hierdie oulike Dino Weekbeplanner.  Die speelse Dino tema en helder kleure maak beplanning lekker vir kinders, tieners en volwassenes.

Hierdie digitale produk is perfek om by die huis te "print" en in 'n raam, knipbord of op jou lessenaar te gebruik.  

Produkbesonderhede:

  • Digitale PDF
  • Dino Tema
  • Weeklikse uitleg van Maandag tot Sondag
  • 3 pragtige geillustreerde bladsye
  • Print soveel keer as wat jy wil vir persoonlike gebruik
  • Ideaal vir die huis, kantoor, studeerkamer of tuisskool

Geen fisiese produk sal versend word nie. Nadat jou betaling bevestig is, kan jy die lêer onmiddellik aflaai en gebruik.


$4.64