"MAMMA SOOS GEEN ANDER" sakkie

$8.75
0 reviews

'n Praktiese en styvolle sakkie vir 'n spesiale mamma soos geen ander.

Die sakkie is ideaal vir jou grimering, persoonlike items, skryfbehoeftes of sommer net die klein goedjies wat jy graag byderhand wil hou. 

Die neutrale swart-en-wit ontwerp maak dit maklik om by enige styl te pas.

Perfek vir:

  • 'n Geskenk vir jou ma of skoonma
  • 'n verjaarsdag of spesiale geleentheid
  • die alledaagse noodsaaklikhede netjies bymekaar te hou.

'n Klein sakkie met 'n groot boodskap!


Shipping
Local National

$8.75