Hello Marie 2026 Mini Calender on A5 clipboard - Afrikaans
$7.45
Beplanning hoef nie net prakties te wees nie, met hierdie oulike mini kalender op A5 "cliboard" kan jy enige spasie in jou huis opkikker.
Perfek vir jou studeerkamer, kombuistoonbank, slaapkamer of kantoor.
Hierdie is ook 'n baie oulike geskenk!
*Luukse swart gel pen is ook ingesluit.
- Shipping Local National International